What Our Guests Say

Every review below is a real, verified guest review from our LekkeSlaap listing. Reviews are shown in the language each guest wrote them.

5.0

12 guest reviews

View all reviews on LekkeSlaap
5.0
Die ligging is baie sentraal, maar stil en rustig. Die verblyf was skoon, netjies en funksioneel. Die bestuur was vriendelik en behulpsaam.
Tiny C February 2026
5.0
Aangename blyplek in baie goeie ligging. Sien sterre.
Fritz H January 2026
5.0
Ruim, netjies, gemaklik. Die verblyf was ruim, luuks en privaat. Baie goeie ligging.
Ilse D October 2025
4.8
Rustig en netjies. Baie lekker gebly.
Christa P July 2025
5.0
Netjies, goed geleë. Lekker geslaap. Dink daaraan om die extraction fan in die badkamer te koppel aan die ligskakelaar.
Floris M May 2025
4.6
Ons sal weer by Eljé's bly. Goed gebly.
Hanfi N March 2025
5.0
Vriendelike ontvangs. Alles skoon en netjies. Vriendelike diens en die beddens is gerieflik.
Eon D March 2025
5.0
Die kuier was baie lekker gewees en die diens wat ons ontvang het, was tops. Ons het baie lekker gebly en sal die plek enige tyd vir iemand aanbeveel. Is met ope arms ontvang en dadelik tuis gevoel.
Alida D March 2025
5.0
Comfortable, clean and well-appointed apartment that was perfect for an overnight stop for me and my family. Elje was a very welcoming host and ensured our stay was comfortable. Good communication.
Andre H December 2024
5.0
Baie goed ontvang. Baie mooi en netjiese plek.
Linda C October 2024